Nuwe Hoop Speelpark se ingang is geleƫ in Spoorweg Str/die Sonop pad, ongeveer 200m na Ultra Liquors aan die regterkant
U kan ook die plus kode 9Q39+MVH Brits gebruik om die ingang op Google Maps te kry.